Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke 1931-2008

Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke 1931-2008

Die Oorlogsmuseum is in 1931 gestig. Hierdie nuwe publikasie kyk na die eerste 77 jaar van ontwikkeling van die Museum.

Gaan op ‘n historiese reis deur die verlede tot 2008 en ervaar die groei van hierdie belangrike Museum.